Muse Arts & Crafts
S
A
N
D
A
R
T
SAND ART, baie opwindend en lekker!
Wil jy ook leer om met sand te speel en te "skilder"?
Moenie dan hierdie klas misloop nie!
Dit is 'n 3 ure klas
Klasgelde is R180 p.p.
(alles word voorsien vir die klas)
Hierdie kunsvorm is vir oud en jonk